Rounded Rectangle: Amateur electronic supplies

Jou Bekostigbare Amateur Handelaar / Your Affordable Amateur Dealer

 

Welkom en dankie vir U besoek aan die webwerf van AES, Suid-Afrika. My naam is Johan, ZS6JPL, en ek is sedert 1982 reeds ʼn aktiewe radio amateur. Ek het sowat 4 jaar gelede AES tot stand gebring om aan mede radio amateurs bekostigbare toerusting te kan voorsien. Hierdie jaar het my LV Elmarie, ZR6AXF, ʼn amateur sedert 1992 ook by AES aangesluit om te help met die groeiende vraag na toerusting en bygehore.

 

 

Welcome and thank you for visiting the AES, South Africa, website. My name is Johan, ZS6JPL, an active radio amateur since 1982. I created AES 4 years ago in order to supply affordable equipment to fellow radio amateurs. My YL Elmarie, ZR6AXF, a radio amateur since 1992 joined AES this year to assist with the ever growing demand for equipment and accessories.

Johan Lehmann ZS6JPL

Tel: 083 300-8677

E-mail: zs6jpl@telkomsa.net

 

Elmarie Lehmann ZR6AXF

Tel: 083 952-8637

E-mail: zr6axf@telkomsa.net

Kontak Inligting:

Tel: 012 841-3648

Fax: 086 557-0469

E-mail: aesham@telkomsa.net

Contact Information: